EDEL-METALE Au Ag Pt GOUD word beskou as die simbool van rykdom, maar PLATINUM EN PALLADIUM is duurder omdat hul be...
Fe, ALLOOIE EN VLEKVRYE STAAL

YSTER : Miljoene tonne gaan verlore weens roes. Suurstofgas en water is nodig vir ...
Cu

KOPER is die element wat die meeste as elektriese geleidingsmateriaal gebruik word.

BRONS ...
Al

Aluminium word baie algemeen gebruik in blikkies vir koeldranke en ander drankies, lere, vensterrame – alles v...
Ti

Tin is die element wat die meeste in ruimtetuie en sateliete soos die Internasionale Ruimtestasie gebruik wor...
S

SWAWEL is ‘n geel nie-metaal.

SWAWEL word gevind (en geruik!) in die water van warmwater –br...
EDELGASSE

ARGON is die edelgas in gloeilampe.

KRIPTON is die edelgas wat ‘n helder groen vlam...
Mg

MAGNESIUM is die metaal wat met ‘n helder wit lig brand as die flitsstokkies by die Spur aangesteek word om jo...
Si

SILIKON is die element wat die meeste in rekenaars en transistors gebruik word.

SILIKON is ...
of 9

Nam wetklub physical_science_kennispot_elemente

Published on: Mar 3, 2016
Source: www.slideshare.net

Transcripts - Nam wetklub physical_science_kennispot_elemente

• 1. EDEL-METALE Au Ag Pt GOUD word beskou as die simbool van rykdom, maar PLATINUM EN PALLADIUM is duurder omdat hul benodig word in elektronika en gespesialiseerde ingenieurswese. Platinum is ook baie gewild vir juweliersware. GOUD baie in juweliersware, munte en fotografiese films gebruik. GOUD en SILWER is goedkoper as dit herwin word. Veral belangrik vir elektroniese stroombane “chips”. KENNIS
• 2. Fe, ALLOOIE EN VLEKVRYE STAAL

YSTER : Miljoene tonne gaan verlore weens roes. Suurstofgas en water is nodig vir yster om te kan roes.

STAAL: Miljoene tonne staal word jaarliks gebruik om huishoudelike apparate, motors, skepe en treine te bou.

ALLOOIE: Word gevorm wanneer verskillende elemente/stowwe saam met yster gevoeg word om ‘n stof met bepaalde eienskappe soos benodig word, te lewer. Mangaan, fosfor, silikon en swawel word dikwels met yster gemeng om bekende allooie te vorm.

VLEKVRYE STAAL: Yster gemeng met harde, blink chroom. Gebruik vir die vervaardiging van messegoed, mediese gereedskap (bv. in die operasiesaal), ens.

KENNIS
• 3. Cu

KOPER is die element wat die meeste as elektriese geleidingsmateriaal gebruik word.

BRONS is een van die oudste allooie bekend op aarde. Dit is ‘n mengsel van koper en tin. Bronsbeelde dikwels gemaak.

BRASS is ‘n mengsel van koper en sink. Word gebruik i.p.v. koper waar die toestande vir roes bestaan. Het ‘n koper-voorkoms. Voorbeeld: deurknoppe en slotte.

KENNIS
• 4. Al

Aluminium word baie algemeen gebruik in blikkies vir koeldranke en ander drankies, lere, vensterrame – alles voorwerpe wat lig en roesvry moet wees.

Aluminium is die derde mees algemene chemiese element op aarde en ‘n baie groot gedeelte van die aardkors word ingeneem deur aluminium.

Aluminium vorm baie keer allooie met koper en magnesium.

KENNIS
• 5. Ti

Tin is die element wat die meeste in ruimtetuie en sateliete soos die Internasionale Ruimtestasie gebruik word.

KENNIS
• 6. S

SWAWEL is ‘n geel nie-metaal.

SWAWEL word gevind (en geruik!) in die water van warmwater –bronne (soos by Calitzdorp, Goudini, Barrydale, ens.) Ook algemeen in vulkane.

SWAWEL is ‘n belangrike element in vuurhoutjies.

SWAWEL is ‘n belangrike element in vuurwerke (vir vertonings...).

SWAWEL is ‘n belangrike element in sekere medisynes.

SWAWEL is ‘n element wat ‘n groot bydrae in die vorming van vernietigende suurreën lewer.

KENNIS
• 7. EDELGASSE

ARGON is die edelgas in gloeilampe.

KRIPTON is die edelgas wat ‘n helder groen vlam lewer.

HELIUM is die edelgas wat in balonne gepomp word om hulle te laat opstyg.

NEON is die edelgas wat in fluoressentligte gebruik word.

KENNIS
• 8. Mg

MAGNESIUM is die metaal wat met ‘n helder wit lig brand as die flitsstokkies by die Spur aangesteek word om jou verjaardag te vier!

KENNIS
• 9. Si

SILIKON is die element wat die meeste in rekenaars en transistors gebruik word.

SILIKON is die basiese element van sand.

SILIKON word in die bounywerheid gebruik om mure en vensters waterdig te maak.

KENNIS

Related Documents